Modulekode | KRM 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Kriminologiese benadering tot die interaksie tussen die polisie, howe en die Departement Korrektiewe Dienste. Gedurende hierdie module word daar ook 'n gemeenskapsuitreikingsprojek gedoen in samewerking met die polisie wat fokus op misdaadvoorkoming in 'n spesifieke geografiese area. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week, 3 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Maatskaplike Werk en Kriminologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App